V staan vir vark. En hoe maak ‘n vark – hy snork. Terwyl kinders leer hoe om te klank, kan hulle ook sien hoe die varkie beweeg en terselfdertyd luister na die snork-geluidjies wat hy maak.
SEKER een van die vermaaklikste akademiese opstelle in Afrikaans en een wat telkens soos ’n stout grap deur die kubberruim aangestuur is, is Die unieke Afrikaanse “fok” geskryf deur die ontslape ...
Die berig “SAOU sê oor skole se sukses” (VB, 14/02) verwys. Soms kry belangrike gebeure nie die nodige aandag in die media nie. ’n Goeie voorbeeld is die uitsonderlike prestasies van Afrikaanse skole.
Dalk is jy as ouer al radeloos om die jongspan tydens die verpligte korona-inperking besig te hou. Dit is weer tyd vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jaarlikse Internasionale ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results