Die rob is afgeneem kort nadat dit 'n 14-jarige seun in Mosselbaai gebyt het. Mosselbaai inwoner Greg Fenn, wat al vir 30 jaar in die see swem, branderplankry en snorkel, is verlede week deur ’n rob ...