Lollos, Lettie, Disco en Karla sien vreeslik daarna uit om al hul maatjies in Roodepoort en omliggende areas te ontmoet. Hulle nooi kinders en hul ouers uit om hul 10 jaar basaar-vertoning op 27 ...
MBOMBELA – Lollos, Jou Slim Ding het die jongspan behoorlik aan die dans gehad Saterdagoggend by die NG Moedergemeente. Die gewilde karakters het die vertoning Mbombela toe gebring na hulle optrede by ...