Die Koinonia Christelike Kerk wat by die ou Nando’s by Eastside Winkelsentrum by die SuperSpar geleë is, trek. Past. Neels Beyers, pastoor en stigter van die kerk, het besluit om hande te neem met die ...
Die amptelike openingsdiens vind om 09:00 op 5 Julie plaas en gemeentelede word herinner dat ingevolge regulasies slegs 50 persone toegelaat word. Indien daar genoeg belangstelling is, sal ‘n tweede ...